Hokkie verwoes Jan Viljoen

Riebeeckrand vs Jan Viljoen

9 Mei 2013 is 'n dag wat min sal vergeet. Ons hokkie dogters het hulle staal bewys gister teen Hoërskool Jan Viljoen waar elke span hul kant ordentlik gebring het. Die dogters het pragtig gespeel en het verwoesting gesaai op die hokkieveld waar elke span 'n kragtige telling opgesit het. Spanwerk en goeie gees het geseevier tussen die dogters en oorwinning was oop die orde van die dag.

Hier volg die tellings:

O/14 A: 2-0 GEWEN                              O/15 A: 9-1 GEWEN

O/16 A: 5-0 GEWEN                              2de Span: 7-0 GEWEN 

                              1ste Span: 5-1 GEWEN

KNAP GEDAAN MEISIE! JULLE MAAK DIE SKOOL BAIE TROTS!

Jongste nuus