Matriekuitslae

2020 se top presteerders:

Ons 2020 matrikulante het uitstekend gevaar!

•74,07% matrieks slaag met universiteitstoelating.
•11 uit 19 vakke behaal 100% slaagsyfer.
•Wiskundige Geletterdheid: 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 58,6%.
•Visuele Kunste: ‘n Gemiddeld van 75,4% en 2 uit die 7 leerders behaal onderskeidings.
•Dramatiese Kunste: ‘n Gemiddeld van 75,4% en 9 uit die 31 leerders behaal onderskeidings.
•IT: ‘n Gemiddeld van 64,8%.
•Toerisme: 7 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 66,02%.
•Engels: 9 onderskeidings en ‘n gemiddeld van 64,78%.
•Rekeningkunde: ‘n Gemiddeld van 53,95% en 4 uit die 19 leerders behaal onderskeidings.

2020 se slaagsyfer vir die onderskeie grade lyk soos volg:
Graad 8 – 90,9%
Graad 9 – 95,8%
Graad 10 – 89,7%
Graad 11 – 93,6%
Graad 12 – 99,2%

Die Riebeeckrand-familie is trots op elke leerder. Dankie vir julle harde werk! Groot dank ook aan personeel vir harde werk, toegewyde onderrig en ondersteuning aan die leerders.