Beheerliggaam 2020
Baie geluk aan die lede wat tot ons beheerliggaam verkies is. Sterkte vir die termyn wat julle op die beheerliggaam gaan dien. Riebeeckrand weet dit gaan ‘n fees wees om saam dié beheerliggaam te werk.
Die verteenwoordigers is soos volg:
Die ouerlede:
Dagbestuur:
Mnr. Alex Wray (Voorsitter)
Me. Ulrika Grobler (Ondervoorsitter)
Mnr. Marius van Zyl (Tesourier)
Mnr. Bertus Denysschen (Sekretaris, Dissipline, Beleide)
Ander lede:
Mnr. Dirk Neethling (Vervoer)
Mnr. William Usher (Geboue en terrein, Sekuriteit)
Me. Annelien Breedt (Kultuur)
Mnr. John Wray (Sport)
Mnr. Willie Barnard (Bemarking en Fondsinsamling)
Die skoolhoof:
Me. A.E. van den Berg
Die onderwyspersoneelverteenwoordigers:
Me. Suzanne Tiedt
Me. Launa Roos
Mnr. Cassie van der Walt
Nie-onderwyspersoneelverteenwoordiger:
Mnr. Janco Tiedt (Sport)
Skoolleerderverteenwoordigers:
Devonique Breedt
Carla Neethling
Collin da Corte